Original Research
Die effekvan punttoekenningstandaarde op die korrelasie tussen matriek- en universiteitsprestasie
Submitted: 25 June 1999 | Published: 25 June 1999
About the author(s)
G. K. Huysamen, Universiteit van die Oranje-Vrystaat, South AfricaFull Text:
PDF (5MB)Abstract
Opsomming
Punttoekenningstandaarde verskil tussen kursusse in die opsig dat dieselfde groep studente verskillende kursusgemiddeldes in verskillende kursusse toon. Goldman en Widawski (1976) het 'n tussenproefpersoonprosedure voorgestel om vir sodanige verskille tussen universiteitsdepartemente te korrigeer en Elliott en Strenta (1988) het dit aangepas om sodanige korreksies tussen kursusse binne departemente uit te voer. In hierdie ondersoek is die korrelasie tussen matriekprestasie en universiteitsprestasie verhoog deur hierdie aanpassing nie slegs op universiteit-kursusse nie, maar ook op matriekvakke toe te pas.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 3461Total article views: 2785