Original Research
The relationship between job-induced post-traumatic stress and work-based social support
Submitted: 26 June 2000 | Published: 26 June 2000
About the author(s)
S. A. Allen, University of the Witwatersrand, South AfricaK. Ortlepp, University of the Witwatersrand, South Africa
Full Text:
PDF (4MB)Abstract
Opsomming
Navorsing omtrent die rol van sosiale ondersteuning in werkersteekproewe dui daarop dat werkgebaseerde sosiale ondersteuning (WGSO) n betekenisvolle bufferings- en hoofeffek op beroepstres het. Die huidige navorsing het die verhouding tussenWGSO en werkgeinduseerde posttraumaties stres (PTS) inn steekproefkontant- in-transito sekuriteitswagte, wat n hoë insidensie gewapende roof in die uitvoer van hul dagtaak beleefhet, ondersoek. Die bevindinge dui aan dat daar 'n betekenisvolle verhouding tussenWGSO en PTS bestaan. Faktore wat met PTS geassosieer word, word bespreek en vergelykings word getref met sekuriteitswagte wat geen traumatiese belewenis gehad het nie.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 4241Total article views: 3734
Crossref Citations
1. On Guard: The Costs of Work-Related Hypervigilance in the Correctional Setting
Charlotte Fritz, Leslie B. Hammer, Frankie Guros, Brittnie R. Shepherd, David Meier
Occupational Health Science vol: 2 issue: 1 first page: 67 year: 2018
doi: 10.1007/s41542-018-0010-z