Original Research
Die interne konsekwentheid en konstrukgeldigheid van die persoonlike orientasievraelys vir 'n groep universiteitstudente
Submitted: 26 June 2000 | Published: 26 June 2000
About the author(s)
W. J. Fouche, PU vir CHO, South AfricaS. Rothmann, PU vir CHO, South Africa
Full Text:
PDF (6MB)Abstract
Opsomming
Die doelstelling van hierdie navorsing was om die interne konsekwentheid en konstrukgeldigheid van die Persoonlike Orientasievraelys (POI) vir n groep universiteitstudente te bepaal. Die ondersoekgroep is deur middel van beskikbaarheidsteekproefverkry en het bestaan uit universiteitstudente. Alfa-koeffisiente wat wissel tussen 0,24 en 0,75 is verkry Uit die resultate blyk dit dat die POI slegs ten opsigte van sekere skale as intern konsekwent aanvaar kan word. Dit blyk verder dat die POI oor n redelike mate van konstrukgeldigheid beskik.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 3605Total article views: 3706