Original Research
A comparison of the job-satisfied and job-dissatisfied environmental health officer in South Africa
Submitted: 26 June 2000 | Published: 26 June 2000
About the author(s)
A. D. Louw, University of Stellenbosch, South AfricaJ. C. Meyer, University of Stellenbosch, South Africa
D. J. van Schalkwyk, CapeTechnikon, South Africa
Full Text:
PDF (4MB)Abstract
Opsomming
Omgewingsgesondheid is een van die sleutelareas in die Heropbou- en Ontwikkelingsprogram in Suid-Afrika, vanwee die noue band wat dit met die primere voorkoming van siektes het. Hierdie studie ondersoek die moontlikheid van individuele verskille tussen werkstevrede en nie-werkstevrede omgewingsgesondheidsbeamptes. Die individuele verskille wat tussen die groepe gevind is, kan gebruik word vir die keuring en opieiding van studente met n neiging tot die aangeduide persoonlikheidstrekke.'n Verband word tussen werkstevredenheid en werksprestasie word deur navorsers aangedui. Daar kan dus verwag word dat die keuring van omgewingsgesondheidsbeamptes met die aangeduide geneigdhede in persoonlikheid, waardes, prestasiemotiverings, belangstellings en biografiese besonderhede, n positiewe bydrae tot produktiwiteit in Omgewingsgesondheid sal lewer.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 4062Total article views: 3445