Original Research
Practical significance of the difference in means
Submitted: 26 June 2000 | Published: 26 June 2000
About the author(s)
H. S. Steyn (JR.), Potchefstroom University/or CHE, South AfricaFull Text:
PDF (2MB)Abstract
Opsomming
Dit word aangetoon hoe die gestandaardiseerde verskil (die effekgrootte) tussen twee populasiegemiddeldes gebruik kan word om beduidenheid t.o.v. volledig waargenome populasies te bepaal. In die geval van twee steekproewe word metodes gegee om die praktiese belangrikheid van 'n statistiese beduidende verskil vas te stel. Die gewone effekgrootte formule word aangepas ten einde gevalle waar populasies verskillende standaardafwykings het te hanteer.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 4664Total article views: 4783
Crossref Citations
1. How much do cohesive and diversified networks improve financial access for small business?
Nhung Vu, Chau Le
Applied Economics vol: 55 issue: 4 first page: 380 year: 2023
doi: 10.1080/00036846.2022.2089346