Original Research
Facilitation skills for trainers
Submitted: 26 June 2000 | Published: 26 June 2000
About the author(s)
F. Cilliers, UNISA, South AfricaFull Text:
PDF (5MB)Abstract
Opsomming
Hierdie navorsing poog om die fasiliteringsvaardighede van opieiers te ontwikkel. Fasilitering word gedefinieer vanuit die Persoonsgesentreerde benadering as die beskikbaarstelling van 'n geleentheid om persoonlike groei en leer te ervaar. 'n Fasiliteringsvaardighede werkswinkel is aangebied vir 40 opieiers, met die fokus op die stimulering van selfaktualisering, die intra en interpersoonlike kenmerke daarvan, en aandagskenk- en responderings- gedrag. Meting met die Persoonlike Orientasievraelys en die Carkhuff skale, dui op n toename in kognitiewe, affektiewe en konatiewe sensitiwiteit en interpersoonlike vaardighede. n Post-onderhoud dui op die opleier se ervaarde bemagtiging in die beskikbaarstelling van groeigeleenthede vir opleidelinge, in all tipe opleidingsituasies. Aanbevelings word gemaak om die ontwikkeling van fasiliteringsvaardighede by opleiers te verhoog.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 5234Total article views: 4576