Original Research
Participation in decision making
Submitted: 26 June 2000 | Published: 26 June 2000
About the author(s)
EG Valoyi, Rand Afrikaans University, South AfricaB C Lessing, Rand Afrikaans University, South Africa
J M Schepers, Rand Afrikaans University, South Africa
Full Text:
PDF (5MB)Abstract
Opsomming
Die doel van die huidige studie was om vas te stel in watter mate werknemers sal wil deelneem aan die besluit- nameproses van organisasies, veral rakende die volgende sake: die werk self, werksomstandighede, menslike hulpbronaangeleenthede en korporatiewe beleid en beplanning. Die steekproef het uit 146 deelnemers, insluitende bestuurders, middelvlakbestuurders en junior amptenare van'n Suid Afrikaanse ontwikkelingskorporasie, bestaan. nVraelys wat die begeerte van werknemers meet om aan die besluitnameproses deel te neem, is spesiaal vir die doel van hierdie ondersoek, ontwerp. Dit is bevind dat werknemers met hoer akademiese kwalifikasies meer begerig is om aan die besluitnameproses op alle vlakke deel te neem as werknemers met laer akademiese kwalifikasies. Dit was ook waar vir werknemers in hoervlakposte vergeleke met werknemers in laervlakposte. Mans was ook meer begerig om aan die besluitnameproses deel te neem as vroue. Die implikasies van die studie word bespreek.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 5649Total article views: 3879
Crossref Citations
1. The role of overqualification, decision, and mindfulness on knowledge outcomes
Bashar Khaled Anayzan Almagharbeh, Shiva Ilkhanizadeh
Revista de Administração de Empresas vol: 62 issue: 3 year: 2022
doi: 10.1590/s0034-759020220308
2. O PAPEL DA SOBREQUALIFICAÇÃO, DA TOMADA DE DECISÃO E DA ATENÇÃO PLENA NOS RESULTADOS DO CONHECIMENTO
Bashar Khaled Anayzan Almagharbeh, Shiva Ilkhanizadeh
Revista de Administração de Empresas vol: 62 issue: 3 year: 2022
doi: 10.1590/s0034-759020220308x
3. Worker participation and job satisfaction amongst academic and administrative staff at a South African university
Thuli Ngonyama, Shaun Ruggunan
Journal of Governance and Regulation vol: 4 issue: 1 first page: 47 year: 2015
doi: 10.22495/jgr_v4_i4_p5