Original Research
Repositioning Industrial Psychology for the creation of new futures in turbulent times
Submitted: 08 December 2001 | Published: 08 December 2001
About the author(s)
K. P. Moalusi,Full Text:
PDF (70KB)Abstract
Opsomming
Die artikel berus op die argument dat die huidige bestuursparadigma plaas ‘n oordrewe klem op finansiële state en vergelykings, of koste-verlaging, ongeag die lang termyn organisatoriese en sosiale prys wat betaal word. Die skrywer stel geensins voor dat finansiële prestasie onbelangrik is nie, eerder dat verder as hierdie prestasie gekyk moet word. Die uitdaging is om kennis te skep wat tersaaklike kwessies in die Suid-Afrikaanse werkplek sal aanspreek sonder om finansiële prestasie te onderbeklemtoon. Onbehoorlik geformuleerde vrae sal die dissipline en professie nie vanaf die kantlyn na ‘n strategiese rol verskuif nie, ten minste nie in ‘n organisatoriese opset nie. Daar word geredeneer dat die Bedryfsielkunde ‘n groter bydrae kan maak aan bestuurders t.o.v. wat beklemtoon behoort te word in die skep van nuwe toekomstige moontlikhede tydens dinamies veranderende tye. Hierdie bydrae vereis egter ‘n fokus op toepaslike kwessies in die werkplek.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 3741Total article views: 3665