Original Research
The construct validity of Schepers’ locus of control inventory for black and white tertiary students
Submitted: 24 October 2003 | Published: 24 October 2003
About the author(s)
P. Schaap, University of Pretoria, South AfricaM. A. Buys, University of Pretoria, South Africa
C. Olckers, University of Pretoria, South Africa
Full Text:
PDF (220KB)Abstract
Opsomming
Die algemene kritiek teen psigometriese instrumente wat grootliks op Blanke waardes, kennis en kultuur gebaseer is, is dat die instrumente sydig en minder geldig vir ander populasiegroepe mag wees. Dit is dus belangrik dat sydigheids- en geldigheidsaspekte veral aandag geniet by die toetsing van persone uit verskillende kultuurgroepe. In hierdie studie is die LVB van Schepers op Swart en Blanke tersiêre studente toegepas om die konstrukgeldigheid van die instrument vir verskillende kultuurgroepe te bepaal. Die resultate dui daarop dat die konstrukgeldigheid van die LVB vir die Swart (n=376) en Blanke (n=374) groepe verskil. Die item-diskriminasiewaardes, skaalbetroubaarhede en faktorstrukture dui daarop dat die drie konstrukte waaruit die LVB bestaan, naamlik ‘n eksterne lokus van kontrole, ‘n interne lokus van kontrole en outonomie vir die Blanke groep bevestig is, maar nie vir die Swart groep nie.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 4087Total article views: 3937