Original Research
An exploration of individual experiences of constant organisational change
Submitted: 24 October 2003 | Published: 24 October 2003
About the author(s)
K. Williams, Rand Afrikaans University, South AfricaA. Crafford, Rand Afrikaans University, South Africa
L. Fourie, Rand Afrikaans University, South Africa
Full Text:
PDF (135KB)Abstract
Opsomming
Kontinue verandering is ’n onvermydelike deel van die huidige organisasiekonteks. Veranderingsbestuurspraktyke word gereeld geopper as ’n rede vir die weerstand teen verandering asook die oorsaak van spanning by individue tydens veranderingsintervensies. ‘n Kwalitatiewe studie in die tegniese divisie van ’n groot Suid-Afrikaanse maatskappy is onderneem om die individuele ervaring van werknemers tydens konstante organisasieverandering te ondersoek. ’n Begronde teorie- ontleding het aangetoon dat konstante organisasieverandering en die gepaardgaande veranderingsbestuurspraktyke inderdaad ’n bron van onaangename ervaring vir werknemers is. Desnieteenstaande was ernstige langtermyn gevolge van spanning nie waarneembaar nie . Dit word aangevoer dat Strümpfer (1983–2000) se werk oor salutogenese en fortigenese nuttig mag wees in die verklaring van die bevindings. Verdere navorsing wat groter steekproefgroottes en intermetodiese kruisvalidering tydens die data-insamelingsproses insluit, word voorgestel.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 5915Total article views: 4710