Original Research
A psychometric approach to supervisory competency assessment
Submitted: 24 October 2003 | Published: 24 October 2003
About the author(s)
A. Vorster, Rand Afrikaans University, South AfricaG. Roodt, Rand Afrikaans University, South Africa
Full Text:
PDF (128KB)Abstract
Opsomming
Die primêre doel van die studie was om die moontlikheid vir die gebruik van ’n psigometriese benadering tot toesighouerbevoegdheidsbeoordeling, te evalueer. Die bevoegdheidsvraelys is ontwikkel deur gebruik te maak van toesighouersrolle en geregistreerde toesighouerseenheidstandaarde van die Verenigde Koningkryk, as gevolg van ‘n gebrek aan bestaande eenheidstandaarde in Suid-Afrika. Vier-en-twintig toesighouers van drie departemente (Produksie, Ingenieurswese en Laboratorium) is deur 125 beoordelaars geëvalueer; buiten deur hulself, ook deur hul bestuurders, kollegas, kliënte en hul ondergeskiktes. ’n Enkele faktor, met ’n betroubaarheid van 0,965, gebaseer op die verskiltellings van die Prestasie- en Belangrikheidskaal, is onttrek. Geen beduidende verskille (ANOVA’s, t-toetse en F-statistiek) kon tussen groepe gebaseer op biografiese veranderlikes en die onderskeie beoordelaarsgroepe gevind word nie. Hierdie bevindinge en die implikasies daarvan word verder bespreek.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 3576Total article views: 5206