Original Research
Problems with the factor analysis of items: Solutions based on item response theory and item parcelling
Submitted: 26 October 2004 | Published: 26 October 2004
About the author(s)
Gideon P. De Bruin, Rand Afrikaans University, South AfricaFull Text:
PDF (249KB)Abstract
Opsomming
Die faktorontleding van items lewer dikwels misleidende resultate op, veral in die opsig dat eendimensionele skale as meerdimensioneel voorkom. Hierdie resultate kan dikwels daaraan toegeskryf word dat daar nie aan die aannames van lineariteit en normaliteit waarop faktorontleding berus, voldoen word nie. Itemresponsteorie, wat eksplisiet vir die modellering van die nie-liniêre verbande tussen ordinale items ontwerp is, bied ’n aantreklike alternatief vir die faktorontleding van items. Items kan ook in pakkies gegroepeer word wat meer waarskynlik aan die aannames van faktorontleding voldoen as individuele items. Die gebruik van die Rasch beoordelingskaalmodel en die faktorontleding van pakkies word aan die hand van data wat met die Lokus van Beheervraelys verkry is, gedemonstreer. Die resultate van hierdie ontledings word vergelyk met die resultate wat deur ‘n faktorontleding van die individuele items verkry is. Die resultate dui daarop dat die Rasch ontleding en die faktorontleding van pakkies meer bevredigende resultate lewer as die faktorontleding van items. Aanbevelings vir die ontleding van skale word gemaak.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 5116Total article views: 5297
Crossref Citations
1. You are so embarrassing, still, I hate you less! Investigating consumers’ brand embarrassment and brand hate
Abhigyan Sarkar, Juhi Gahlot Sarkar, S. Sreejesh, M. R. Anusree, Bikramjit Rishi
Journal of Brand Management vol: 27 issue: 1 first page: 93 year: 2020
doi: 10.1057/s41262-019-00164-8