Original Research
Occupational stress, organisational commitment and ill-health of employees at a higher education institution in South Africa
Submitted: 26 October 2005 | Published: 29 October 2005
About the author(s)
S. E. Coetzee, Potchefstroom Campus, North-West University, South AfricaS. Rothmann, Potchefstroom Campus, North-West University, South Africa
Full Text:
PDF (228KB)Abstract
Opsomming
Die doelstellings van hierdie studie was om die aanwysers en verligtende faktore van beroepstres in ’n hoëronderwysinstansie in Suid-Afrika te identifiseer, asook moontlike verskille gebaseer op taal en jare ervaring by die instansie te bepaal. ’n Dwarsdeursnee-opnameontwerp is gebruik. Die deelnemers het bestaan uit akademiese en ondersteuningspersoneel verbonde aan ’n hoëronderwysinstansie (N = 372). ’n Organisasiestresgraderingsinstrument (ASSET) en ’n biografiese vraelys is afgeneem. Oorlading, kontrole, werksverhoudinge en salaris en byvoordele was die vernaamste stressore in die instelling. Vergeleke met die internasionale norm, het deelnemers hoër vlakke van fisieke en psigologiese ongesondheid gerapporteer, en ook ’n gebrek aan verbondenheid komende van die werkgewer ervaar. Variansieanalise het verskille in werkstresvlakke uitgewys vir al die biografiese veranderlikes wat getoets is. Organisasieverbondenheid het die effek van beroepstres op ongesondheid gematig.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 6197Total article views: 6511
Crossref Citations
1. Occupational stress and organisational commitment of employees at higher educational institution
Simbarashe Zhuwao, Sam T. Setati, Molapo P. Rachidi, Wilfred Isioma Ukpere
Journal of Governance and Regulation vol: 4 issue: 4 first page: 740 year: 2015
doi: 10.22495/jgr_v4_i4_c6_p10