Original Research
The perceptions of employment equity and black economic empowerment as predictors of union commitment
Submitted: 29 October 2005 | Published: 29 October 2005
About the author(s)
Karen Janse Van Rensburg, University of Johannesburg, South AfricaGert Roodt, University of Johannesburg, South Africa
Full Text:
PDF (595KB)Abstract
Opsomming
Die doel van die studie was om vas te stel of die persepsies van werkgelykheid (EE) en Swart ekonomiese bemagtiging (BEE) verband hou met vakunieverbondenheid en of die persepsies omtrent die mentorrol hierdie verhouding beduidend medieer. Die steekproefraamwerk van die studie het bestaan uit 1200 werknemers uit ’n divisie van ’n groot vervoeronderneming en ’n gerieflikheidsteekproef wat al 1200 werknemers ingesluit het, het 637 volledige rekords opgelewer (’n 53% responskoers). Die resultate van die studie dui daarop dat die persepsies van EE en BEE beduidend verwant is aan vakunieverbondenheid, maar dat persepsies van die mentorrol nie hierdie verhouding medieer nie. Meer gedetaileerde bevindinge van die studie word gerapporteer.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 3690Total article views: 4173
Crossref Citations
1. Mentoring Inservice Teachers to Support their Inclusive Science Teaching Practices for Students with Visual Impairment
Tugba Kamali Arslantas, Gülistan YALÇIN
International Journal of Contemporary Educational Research vol: 7 issue: 2 first page: 112 year: 2022
doi: 10.33200/ijcer.741436