Original Research
An Alderfer perspective of the higher education restructuring in South Africa
Submitted: 29 October 2005 | Published: 29 October 2005
About the author(s)
C. A. Arnolds, Nelson Mandela Metropolitan University, South AfricaFull Text:
PDF (214KB)Abstract
Opsomming
Die nagevolge van die herkonstruksie van hër-onderwys in Suid-Afrika is nog nie deeglik ondersoek nie. Hierdie studie ondersoek die invloed wat bogenoemde rekonstruksie op die motivering (soos gemeet deur Alderfer se teorie), organisatories toegewydheid en werksprestasie van werknemers het. Die resultate toon dat die respondente lae vlakke van organisatoriese toegewydheid en lae tevredenheid ten opsigte van monetêre beloning en byvoordele tentoonstel. Die resultate toon egter hoë vlakke van tevredenheid in soverre groeifaktore, kollegiale verhoudinge en werkprestasievoornemens betref. Hierdie resultate word vertolk teen die agtergrond van veelvoudige regressie-analises wat op die inderlinge verwantskappe tussen die veranderlikes uitgevoer is.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 4543Total article views: 6072