Original Research
Affective-cognitive consistency of attitude as a moderator of the job satisfaction-performance relationship
Submitted: 29 October 2005 | Published: 29 October 2005
About the author(s)
Deléne Visser, University of South Africa, South AfricaSanet Coetzee, University of South Africa, South Africa
Full Text:
PDF (235KB)Abstract
Opsomming
Vorige navorsing het dikwels getoon dat werktevredenheid en werkprestasie nie korreleer nie. Dié ondersoek was ’n poging om lig te werp op hierdie verwantskap deur die rol van affektiewe-kognitiewe konsekwentheid (AKK) te ondersoek ten einde te toets of houdingkonsekwentheid die sterkte van die verwantskap beïnvloed. ’n Sekondêre doelwit was om te bepaal of gewysigde weergawes van die Overall Job Satisfaction Scale (OJS) en die Minnesota Satisfaction Questionnaire (MSQ), toegepas op 166 voltydse werknemers van ’n verskeidenheid ondernemings, as affektiewe en kognitiewe metings van werktevredenheid respektiewelik, beskou kan word. Hierdie beskouing is ondersteun deur ondersoekende en bevestigende faktoranalitiese resultate. Algemene werktevredenheid is gemeet deur ’n kombinasie van die gewysigde OJS en MSQ en werkprestasie is beoordeel op ’n 10-punt skaal deur die werknemers se toesighouers. Respondente se tellings op die gewysigde OJS en MSQ is hierna gebruik om groepe te vorm wat hoog of laag in terme van AKK was. Vir werknemers met hoë AKK betreffende hul werktevredenheidhoudings is medium tot hoë positiewe korrelasies tussen die werktevredenheidmetings en prestasie behaal. In kontras hiermee is onbetekenisvolle korrelasies vir die lae AKK-groepe aangeteken. Die hipotese dat AKK ’n beduidende moderator van die verwantskap tussen werktevredenheid en werkprestasie is, is dus ondersteun.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 6382Total article views: 9977
Crossref Citations
1. Work-life balance, job satisfaction and retention: Turnover intentions of professionals in part-time study
Judite Adriano, Chris W. Callaghan
South African Journal of Economic and Management Sciences vol: 23 issue: 1 year: 2020
doi: 10.4102/sajems.v23i1.3028
2. Synergy between R&D and advertising on shareholder value: Does firm size matter?
Chi‐Lu Peng, An‐Pin Wei, Miao‐Ling Chen, Wen‐Tsung Huang
Canadian Journal of Administrative Sciences / Revue Canadienne des Sciences de l'Administration vol: 35 issue: 1 first page: 47 year: 2018
doi: 10.1002/cjas.1390
3. It is dangerous but I like it: How affective-cognitive consistency influence driving behaviors
Xinze Liu, Yan Ge, Weina Qu
Transportation Research Interdisciplinary Perspectives vol: 32 first page: 101532 year: 2025
doi: 10.1016/j.trip.2025.101532
4. Cognitive-Affective Inconsistency and Ambivalence: Impact on the Overall Attitude–Behavior Relationship
Mark Conner, Sarah Wilding, Frenk van Harreveld, Jonas Dalege
Personality and Social Psychology Bulletin vol: 47 issue: 4 first page: 673 year: 2021
doi: 10.1177/0146167220945900
5. Does Occupational Identity Weaken the Effect of Stigma? Empirical Evidence of the Impact of Occupational Stigma on China’s Gig Economy
Jianling Zhang, Gukseong Lee
SAGE Open vol: 15 issue: 3 year: 2025
doi: 10.1177/21582440251367156
6. Explaining Inconsistent Privacy Effects: How Cognitive–Affective Inconsistency and Ambivalence Shape Online Information Disclosure
Jongtae Yu
Journal of Theoretical and Applied Electronic Commerce Research vol: 21 issue: 2 first page: 58 year: 2026
doi: 10.3390/jtaer21020058