Original Research
A critical review of the application of Maslow's motivation theory in industry
Submitted: 28 November 1977 | Published: 28 November 1977
About the author(s)
Julian Barling,, South AfricaFull Text:
PDF (95KB)Abstract
Opsomming
Die toepassing van Maslow se motiveringsteorie binne die bedryfsituasie word hersien. Hoewel dit dikwels toegepas word, is die bruikbaarheid en die toepasbaarheid daarvan in sulke situasies nog nie met sekerheid bevestig nie. 'n Onderskeid word getref tussen die studies wat die toepasbaarheid en die wat die bruikbaarheid daarvan, vir die industriële situasie, bepaal. Die noodsaaklikheid van verdere navorsing, in besonder om vas te stel of daar 'n verband bestaan tussen die selfvervullingsbehoefte en produktiwiteit, (bv. die bruikbaarheid van die teorie vir die organisasie) word besonder beklemtoon. Ten slotte word gesuggereer dat die teorie, in terme van die kriteria van voorspelling en kontrole van gedrag in organisasies, tekort skiet as 'n arbeidsmotiveringsteorie.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 12775Total article views: 12078
Crossref Citations
1. The determinants of job satisfaction of rubber latex harvesters: a case from smallholder rubber lands in Sri Lanka
J. K. S. Sankalpa, P. K. K. S. Gunarathne, Wasana Wijesuriya, P. G. N. Ishani, A. M. R. W. S. D. Rathnayaka
Journal of Rubber Research vol: 26 issue: 1 first page: 71 year: 2023
doi: 10.1007/s42464-023-00191-w