Original Research
The role of sense of coherence in group relations training
Submitted: 19 September 2001 | Published: 19 September 2001
About the author(s)
Frans Cilliers, UnisaFull Text:
PDF (105KB)Abstract
Opsomming
Hierdie navorsing meet die rol wat sin vir koherensie (SOC) op individuele en groepvlak tydens groepverhoudinge opleiding speel soos aangebied vir agt-en-vyftig bestuurders, en gemeet met Antonovsky se skaal en ’n semi-gestruktureerde onderhoud. Die individuwat hoogmeet op SOC toon’n beter begrip van groepdinamika, maak meer gebruik van eie bestaande hulpbronne om met angs te cope, en vind die ervaringmeer uitdagend en betekenisvol, as die individu wat laag meet. Op groepsvlak lei die verdeling tussen hoog en laag na projektiewe identifikasie: die hoe SOC individue ‘‘behou’’ bevoegdheid en die lae, onbevoegdheid. Aanbevelings vir toekomstige groepsverhoudinge opleiding word geformuleer.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 3713Total article views: 3465