Original Research

Die opleiding van bedryfsielkundiges aan die universiteit van Fort Hare

W. Botha
SA Journal of Industrial Psychology | : Perspectives on Industrial Psychology| a290 | DOI: https://doi.org/10.4102/sajip.v0i0.290 | © 1977 W. Botha | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 28 November 1977 | Published: 28 November 1977

About the author(s)

W. Botha,, South Africa

Full Text:

PDF (32KB)

Abstract

Die Departement Bedryfsielkunde aan die Universiteit van Fort Hare is 'n relatiewe jong departement en het eers in 1965 tot stand gekom. Voor hierdie datum is Bedryfsielkunde as 'n kort kursus deur die departement van suiwer Sielkunde aangebied en een van die destydse dosente, Dr. W. Backer, het die inisiatief geneem om 'n selfstandige departement van Bedryfsielkunde in die Fakulteit van Ekonomiese Wetenskappe op die been te bring.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 3308
Total article views: 3129


Crossref Citations

No related citations found.