Original Research
Die verband tussen 'n aantal biografiese veranderlikes en bestuurspotensiaal binne die Suid-Afrikaanse vervoerdienste
Submitted: 29 November 1983 | Published: 29 November 1983
About the author(s)
H. C. S. Uys, S.A. Vervoerdienste, South AfricaFull Text:
PDF (43KB)Abstract
Opsomming
Verskeie tegnieke bestaan om bestuurders te identifiseer, waarvan sommige baie duur is. Indien bestuurders gekenmerk word deur bepaalde biografiese veranderlikes kan die inligting, wat op 'n baie goedkoop manier bekom kan word, gebruik word om persone met bestuurspotensiaal reeds op 'n vroeë stadium te identifiseer. Die hipoteses betreffende biografiese kenmerke van persone met bestuurspotensiaal en die voorspelling van bestuurspotensiaal met behulp van biografiese inligting, is getoets deur inligting wat verkry is deur middel van 'n takseersentrum en 'n biografiese vraelys te ontleed en te verwerk. Daar is definitiewe verskille gevind tussen persone met en sonder bestuurspotensiaal, maar 'n suksesvolle voorspelling van bestuurspotensiaal kon nie gemaak word met behulp van die biografiese veranderlikes wat in hierdie ondersoek gebruik is nie.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 3540Total article views: 2660