Original Research
Construction Of A Computerised Information-Processing Test Battery
Submitted: 20 September 2002 | Published: 20 September 2002
About the author(s)
Johann M. Schepers, Rand Afrikaans UniversityFull Text:
PDF (169KB)Abstract
Opsomming
Die hoofdoel van die studie was om ‘n gerekenariseerde inligtingverwerkingstoets-battery te konstrueer om keusereaksietyd tot en met ses bis inligting te meet, om diskriminasie-reaksietyd ten opsigte van kleurpatrone en vormpatrone te meet, om tempo van inligtingverwerking ten opsigte van perseptuele stimuli en konseptuele redenering te meet en om ‘n gepaste nasienstelsel vir die onderskeie toetse te ontwikkel. Die battery toetse is op 58 vlieëniers toegepas
Keywords
Metrics
Total abstract views: 3452Total article views: 2890