Original Research
Evalueringskriteria by die reuse van ‘n organisasie in die ingenieursberoep
Submitted: 14 May 1989 | Published: 14 May 1989
About the author(s)
G. F. Oosthuizen, Universiteit van Pretoria, South AfricaL. P. Vermeulen, Universiteit van Pretoria, South Africa
Full Text:
PDF (1MB)Abstract
Opsomming
Met hierdie ondersoek is gepoog om die evalueringskriteria te identiflseer waarvolgens persone in die ingenieursberoep 'n organisasie kles. Die ondersoekgroep het bestaan uit 211 flnalejaaringenieurstudente en 256 ingenieurs in diens van 'n bepaalde organisasie. Volgens die resultate bestaan daar 'n beduidende verskil (p<0,01) in die relatiewe belangrikheid van die kriteria vir ingenieurstudente en ingenieurs in diens. Beide groepe het egter die intrinsieke faktore soos die aard van die werk, prestasiegeleenthede en erkenning as die belangrikste kriteria in organisasiekeuse aangedui.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 3398Total article views: 3092