Original Research
The introduction of new or advanced technology: The role of the industrial psychologist
Submitted: 20 June 1990 | Published: 20 June 1990
About the author(s)
T. H. Veldsman,, South AfricaFull Text:
PDF (6MB)Abstract
Opsomming
Die doel van hierdie artikel is om die rol wat die bedryfsielkundige moet en kan speel in die implementering van nuwe of gevorderde tegnologie aan te toon. In die artikel word die volgende drie aspekte bespreek: eerstens, die rasionaal onderliggend aan die bedryfsielkundige se bydrae wat sy oorsprong vind in die verskil wat gewoonlik ontstaan tussen die verwagte en werklike prestasie van 'n tegnologie na implementering; tweedens, 'n voorgestelde metodologie wat die bedryfsielkundige kan gebruik om sy/haar rol in hierdie verband te kan vervul; en derdens die belangrikste verantwoordelikhede van die bedryfsielkundige in hierdie hoedanigheid.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 3403Total article views: 2944