Original Research
Die verband tussen tydoriëntasie en prestasiemotivering
Submitted: 19 June 1990 | Published: 20 June 1990
About the author(s)
C. Van Rensburg,, South AfricaI. Van W. Raubenheimer, Randse Afrikaanse Universiteit, South Africa
Full Text:
PDF (3MB)Abstract
Opsomming
Die doel van die studie was om 'n metode te bepaal waarvolgens prestasiemotivering en tydoriëntasie binne die raamwerk van die 4-dimensionele klassifikasieteorie van menslike gedrag empirics met mekaar verbind kan word. Die betrokke konstrukte is gekies vanwee die veronderstelde verband wat tussen hulle bestaan. Die R-A Tydonen- tasievraelys van Augustyn en die Prestasiemotiveringsvraelys van Pottas, Erwee, Boshoff en Lessing is aan 350 proefpersone geadministreer om te bepaal of daar verskille in prestasiemotivering bestaan by individue wat in verskillende tydoriëntasiestyle geklassifiseer is. Die resultate bevestig dat daar statistics beduidende verskille in prestasiemotivering by individue bestaan wat in verskillende tydoriëntasiestyle ingedeel is.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 3133Total article views: 2687