Original Research
Die betroubaarheid en faktorstruktuur van die aangepaste meervoudige keuse-formaat van die miner sentence completion scale (MSCS)
Submitted: 19 June 1991 | Published: 20 June 1991
About the author(s)
A. S. Engelbrecht, Universiteit van Stellenbosch, South AfricaL. C. de Jager, Universiteit van Stellenbosch, South Africa
Full Text:
PDF (4MB)Abstract
Opsomming
Na aanleiding van verskeie punte van kritiek teen die MSCS is die meervoudige keuse-MSCS in hierdie studie aangepas. Ten einde 'n aanduiding van die betroubaarheid en konstrukgeldigheid van die aangepaste MSCS te verkry, is die interne konsekwentheid en faktorstruktuur daarvan bepaal. Die resultate dui daarop dat die interne konsekwentheid onbevredigend en die faktorstruktuur te kompleks vir interpretasie is. In die lig van die bevindinge van hierdie studie, en ander navorsingsbevindinge oor die psigometriese eienskappe van die MSCS, word aanbeveel dat 'n nuwe meetinstrument van bestuursmotivering ontwikkel word wat 'n geldige toetsing van die bestuursrol-motiveringsteorie moontlik sal maak.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 3853Total article views: 2731