Original Research
Identifying criteria of consumer awareness: A pilot study
Submitted: 20 June 1991 | Published: 20 June 1991
About the author(s)
Deon Rousseau, University of Port Elizabeth, South AfricaFull Text:
PDF (6MB)Abstract
Opsomming
Hierdie artikel beskryf die ontwikkeling van 'n teoretiese model waaruit sekere kriteria van verbmikersbewustheid geidentifiseer en getoets is in 'n empiriese studie op 'n tussen-kulturele steekproef van 436 verbruikers. Die bevindinge toon vyf kriteria van verbruikersbewustheid nl. winskopie- jagter, algemene verbruikerskennis, produkkennis, inligtinginwinning en prysbewustheid. Hierdie kriteria het verskil tussen sosio-ekonomiese rassegroepe ten opsigte van belangrikheid. Implikasies van die bevindinge vir die bevordering van die verbruikersbeweging in Suid-Afrika en voortgesette navorsing in die veld word ook bespreek.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 3989Total article views: 3571
Crossref Citations
1. CONSUMERISM AND MARKETING: WHAT IS EXPECTED OF AGRICULTURE? / Verbruikersdruk en bemarking. Wat word van die landbou verwag?
G G Rousseau
Agrekon vol: 30 issue: 4 first page: 189 year: 1991
doi: 10.1080/03031853.1991.9524233