Original Research
The implications of extreme response style (ERS) for cross-cultural and comparative research
Submitted: 19 June 1992 | Published: 20 June 1992
About the author(s)
M. L. Watkins, University of South Africa, South AfricaFull Text:
PDF (4MB)Abstract
Opsomming
Kruiskulturele navorsing waarin vyfpunt, Likerttipe- en semanties-differensiale skale benut word, is 'n bekende navorsingspraktyk. Ekstreme responsiestyl is egter daartoe in staat om die geldigheid van sondanige navorsingsresultate te kontamineer, maar hierdie moontlikheid word dikwels in die gedragswetenskaplike navorsingspraktyk geignoreer. In hierdie studie word ondersoek ingestel na die invloed van biografiese faktore op ekstreme responsiestyl en die kontaminerende effek daarvan op die geldigheid van navorsingsresultate. Daar is gevind dat kultuur in interaksie met ouderdom en geslag, ERS betekenisvol beinvloed wanneer vyfpuntskale gebruik word. Die onderliggende oorsake van die verskynsel kan egter nie uitsluitlik aan biografiese veranderlikes toegeskryf word nie.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 3727Total article views: 2735