Original Research
Die modererende invloed van loopbaanontplooiing op loopbaanpassing en gehalte van werklewe
Submitted: 19 June 1992 | Published: 19 June 1992
About the author(s)
A. M. G. Schreuder, Universiteit van Suid-Afrika, South AfricaJ. Flowers, Universiteit van Suid-Afrika, South Africa
Full Text:
PDF (3MB)Abstract
Opsomming
Die modererende invloed van loopbaanontplooiing op loopbaanpassing en gehalte van werklewe van 258 werknemers op nie-bestuur- en bestuursvlak in verskillende organisasietipes (privaat, semi-staat en staat) is onder- soek. 'n Betekenisvolle passing is by die bestuursgroep gevind, waarna vir verskille in gehalte van werklewe tussen die passings- en nie-passingsgroep getoets is. Dit is slegs by die bestuursgroep dat 'n betekenisvolle verskil [p < 0,01] gevind is, met die passingsgroep wat 'n betekenisvolle hoer telling behaal het. Die implikasies van die bevindings ten opsigte van loopbaanbeplanning vir die individu en onderneming word bespreek.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 4117Total article views: 2924