Original Research
A consensus approach to the measurement of organisational climate
Submitted: 19 June 1993 | Published: 20 June 1993
About the author(s)
C. M. Tustin, University of South Africa, South AfricaFull Text:
PDF (3MB)Abstract
Opsomming
'n Konsensus benadering tot die meting van organisasieklimaat: Die aanname dat organisasieklimaat na individue se persepsies van organisasie-attribute verwys het tot die algemene praktyk van die berekening van die gemiddeldes van individue se persepsies gelei. Die gevolg is dat hierdie gemiddeldes as indikatore beskou word van die mate waarin klimaat deur alle organisasielede ervaar word, dus organisasieklimaat. Die vraag ontstaan egter of 'n organisasie in terme van 'n gemiddelde klimaat beskryf kan word indien daar geen werklike, statisties gebaseerde, konsensus van persepsies bestaan nie. Met behulp van bondelontleding, is 390 werknemers in vyf betekenisvol verskillende bondels op grond van die konsensus van persepsies oor 10 klimaatdimensies saamgegroepeer. Die resultate dui daarop dat gemiddelde metings nie akkurate indikatore van 'n organisasie se klimaat is nie.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 4207Total article views: 4073
Crossref Citations
1. Measuring organizational climate via psychological networks analysis
Igor Menezes, Ana Cristina Menezes, Elton Moraes, Pedro P. Pires
International Journal of Organization Theory & Behavior vol: 24 issue: 3 first page: 229 year: 2021
doi: 10.1108/IJOTB-08-2020-0142