Original Research
A profile of the industrial psychologist in South Africa
Submitted: 20 June 1993 | Published: 20 June 1993
About the author(s)
C. M. Tustin, University of South Africa, South AfricaFull Text:
PDF (2MB)Abstract
Opsomming
Hierdie artikel skets 'n profiel van die bedryfsielkundige in Suid-Afrika gebaseer op 'n steekproef van 255 geregi-streerde bedryfsielkundiges wat 'n responskoers van 49,52 persent verteenwoordig. Alhoewel die meeste respondente in die private sektor werk, dui die resultate aan dat instellings soos die staat/semi-staat, universiteite, technikons en navorsingsinstansies ook taamlik goed verteenwoordig is. Wat betref die spesifieke werk wat bedryfsielkundiges in hierdie land doen, is hulle primer by die "tradisionele" areas van opieiding en ontwikkeling, loopbaanontwikkeling, organisasiebeplanning en -ontwikkeling, prestasiebeoordeling, en werwing en keuring betrokke.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 4345Total article views: 3114