Original Research
Die graad van werkbetrokkenheid: 'n Bipolere kontinuum?
Submitted: 20 June 1994 | Published: 20 June 1994
About the author(s)
G. Roodt, RAU University, South AfricaC. L. Bester, UOVS, South Africa
A. B. Boshoff, UP, South Africa
Full Text:
PDF (4MB)Abstract
Opsomming
In 'n motiveringsbenadering tot die graad van werkbetrokkenheid is werkvervreemding en -betrokkenheid as uiterste pole van 'n kontinuum gekonsepsualiseer. Sommige teoretici het selfs gesuggereer dat die kontinuum in die rigting van ekstreme werkbetrokkenheid uitgebrei moet word. Hierdie studie het die moontlikheid om die graad van werkbetrokkenheid as 'n bipolere kontinuum te konsepsualiseer, empirics ondersoek. Resultate van hierdie studie dui daarop dat lae werkbetrokkenheid 'n aanduider van werkvervreemding is en dat hoe werkbetrokkenheid 'n aanduider van werkbeheptheid en tipe A-gedrag is. Verdere stawing vir 'n bipolere kontinuum word deur 'n bevestigende faktorontleding op die werkbetrokkenheidvraelys verskaf, omdat sommige items negatief en ander positief op dieselfde faktor laai.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 3730Total article views: 3180