Original Research
The quest for academic excellence: aspects relating to the assessment of the performance of University teaching staff
Submitted: 20 June 1994 | Published: 20 June 1994
About the author(s)
K. F. Mauer, University of South Africa, South AfricaM. L. Watkins, University of South Africa, South Africa
Full Text:
PDF (5MB)Abstract
Opsomming
In 'n poging om akademici se beskouings van aspekte rakende hulle eie prestasies, en outeurs se menings oor die onderwerp te ondersoek, is 'n vraelys met 23 items saamgestel. Die vraelys is onder 'n ewekansige steekproef van senior lektore/ mede-professore en professore versprei. Die navorsingsdeelnemers is versoek om die items te beoordeel aan die hand van die belangrikheid van die aktiwiteite wat deur die items verteenwoordig word, en die mate waarin die onderhawige aktiwiteite in hulle tuisdepartemente toegepas word. Die twee datastelle is aan 'n hooffaktorontleding en skuinsrotasie onderwerp en vyf komponente is gei'dentifiseer/ naamlik Terugvoer en advies, Gereelde en formele evaluerings, Personeelontwikkeling, dieRol van eksterne eksaminatore en Verbruikersevaluering. Geen verskille is ten opsigte van fakulteit/ rang/ oopvoedkundige kwalifikasies of doseerervaring gevind nie. Dit was egter duidelik dat daar 'n betekenisvolle verskil tussen akademici se beskouings van die belangrikheid van aspekte van evaluering en bestaande praktyke binne hulle onderskeie departemente bestaan. Die bevindings het belangrike implikasies vir die wyse waarop akademici bestuur word.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 4119Total article views: 2832