Original Research
The socio-political context of the application of fair selection models in the usa
Submitted: 23 June 1996 | Published: 23 June 1996
About the author(s)
G. K. Huysamen, University of the Orange Free State, South AfricaFull Text:
PDF (5MB)Abstract
Opsomming
'n Vorige artikel het die psigometi-ika onderliggend aan verskeie billike keuringsmodelle wat in die laat sestigerjare, vroee sewentigerjare in die Verenigde State van Amerika voorgestel is, behandel. Die doel met die onderhawige artikel is om 'n oorsig te verskaf van die daaropvolgende geskiedenis van die toepassing van daardie modelle in personeelkeuring in daardie land, en om die implikasies daarvan vir die Suid-Afrikaanse situasie te belig. Omdat die aangeleentheid van billike keuringsmodelle verband hou met die kwessie van regstellende aksie, word 'n bondige geskiedenis van hierdie kwessie soos dit op personeelkeuring van toepassing is, ook verskaf. Sleutel-uitsprake van die Amerikaanse Hooggeregshof wat betrekking het op hierdie aangeleentheid word ook beskou. Die beperkte toepassing van hierdie billike keuringsmodelle kan toegeskryf word aan die heersende sosio-politieke konteks wat die voorkeurbehandeling van bepaalde groepe voorstaan, maar wat huiwerig is om die besonderhede en perke van sodanige behandeling te spesifiseer.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 3820Total article views: 3367