Original Research
The development of a statistical procedure to correct the effects of restriction of range on validity coefficients
Submitted: 23 June 1996 | Published: 23 June 1996
About the author(s)
J. M. Scheepers, Rand Afrikaans University, South AfricaFull Text:
PDF (6MB)Abstract
Opsomming
In die geldigheidsbepaling van toetse wat vir keuringsdoeleindes gebruik word, is die verkree geldigheidskoeffisiente sender uitsondering onderskattings van die ware geldighede as gevolg van eksplisiete en implisiete keuring ten opsigte van die tersaaklike veranderlikes. Sowel eksplisiete as implisiete keuring lei tot inperking van die variasiewydte van die relevante veranderiikes, en dit reduseer om die beurt weer die verkree geldighede. 'n Formele bewys hiervoor word in die referaat gegee. 'n Aantal navorsers het formules ontwikkel om steekproefgeldighede te korrigeer ten einde beter beramings van die ware geldighede te verkry (Pearson/ 1903; horndike, 1949: Gulliksen, 1950; Rygberg, 1962 en Lord & Novick, 1968). Dit is egter bykans onmoontlik om op hierdie wyse 'n geheelbeeld van die probleem van inperking van variasiewydte te vorm. In die huidige referaat is 'n ander benadering gevolg: Populasiekorrelasies is bereken vir verskillende grade van afknotnng van die eksplisiete keuringsveranderlike. Dit is gedoen vir populasiekorrelasies wat wissel van 0/10 tot 0/99. Voorts is 'n grafiese voorstelling voorberei, wat die krimpring van die populasiekorrelasies vir verskillende afknottingsverhoudings, uitbeeld.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 3793Total article views: 3095