Original Research
Aanpassing en evaluering van die litwin en stringer- klimaatmetingsvraelys
Submitted: 23 June 1996 | Published: 23 June 1996
About the author(s)
H. Dippenaar, Randse Afrikaanse Universiteit, South AfricaG. Roodt, Randse Afrikaanse Universiteit, South Africa
Full Text:
PDF (4MB)Abstract
Opsomming
In 'n poging om aan die behoefte wat daar aan wetenskaplik verantwoordbare klimaatmetingsvraelyste bestaan, te voldoen, is die klimaatmetingsvraelys van Litwin en Stringer (1968) in hierdie studie aangepas en geevalueer. Die vraelys is op 'n steekproef van 122 bestuurders in 'n finansiele instelling toegepas. Eerste- en tweedeordefaktorontledings is op die items van die vraelys uitgevoer. Twee faktore van organisasieklimaat is geidentifiseer, te wete motivering - verhoudingoorwegings en onsekerheidtaakeienaarskapoorwegings. Die implikasies van die bevindinge word bespreek.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 3408Total article views: 3050