Original Research
The relationship between career maturity, career expectations and perceptions of job and organisational knowledge of engineering bursars
Submitted: 24 June 1997 | Published: 24 June 1997
About the author(s)
H. Le Roux, Rand Afrikaans University, South AfricaJ. M. Schepers, Rand Afrikaans University, South Africa
B. C. Lessing, Rand Afrikaans University, South Africa
Full Text:
PDF (7MB)Abstract
Opsomming
Die hoofdoel van die studie was om vas te stel of daar 'n statistics beduidende verband tussen loopbaanvolwassenheid en loopbaanverwagtinge en persepsies van beroeps- en organisasiekennis van ingenieursbeurshouers is. Die steekproef het uit 168 ingenieursbeurshouers van 'n verskeidenheid Suid-Afrikaans e universiteite bestaan. 'n Vraelys om loopbaanverwagtinge en persepsies van beroeps- en organisasiekennis te meet, is ontwikkel. Die steekproef is in homogene groepe verdeel aan die hand van twee dimensies, te wete loopbaanverwagtinge en persepsies van beroeps- en organisasiekennis. Hierdie groepe is ten opsigte van loopbaanvolwassenheid vergelyk. Statisties beduidende verskille is gevind. 'n Newedoelstelling van die studie was om na die moontlike impak van sekere demografiese veranderlikes op loopbaanvolwassenheid, loopbaanverwagtinge en persepsies van beroeps- en organisasiekennis, te kyk. Die implikasies van die bevindinge is bespreek.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 3776Total article views: 3790