Original Research
Veranderingsbestuur in 'n verpleegdiens
Submitted: 24 June 1997 | Published: 24 June 1997
About the author(s)
J. M. Drake, Randse Afrikaanse Universiteit, South AfricaM. Muller, Randse Afrikaanse Universiteit, South Africa
Full Text:
PDF (5MB)Abstract
Opsomming
Die doel met hierdie studie was om die beginsels van veranderingsbestuur in 'n verpleegdiens te verken en te beskryf en dit is by wyse van 'n kwalitatiewe, verkennende en beskrywende metode verantwoord. Semi-gestruktureerde onderhoude is met Bedryfsielkundiges gevoer om die konstruk veranderingsbestuur te verken, asook die proses daarvan. Hierdie onderhoude is ontleed, gevolg deur 'n literatuurkontrole voordat 'n finale konseptuele raamwerk vir veranderingsbestuur in 'n verpleegdiens opgestel is en riglyne beskryf is. Daar word aanbeveel dat 'n model vir veranderingsbestuur in 'n verpleegdiens ontwikkel word en aan hipotesetoetsing blootgestel word.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 3440Total article views: 2980