Original Research
Argyris and associates' orientations towards learning collectively: Can it be measured through self reports?
Submitted: 24 June 1997 | Published: 24 June 1997
About the author(s)
C. Schmidt, Rand Afrikaans University, South AfricaFull Text:
PDF (7MB)Abstract
Opsomming
Die doel van hierdie studie was om die lewensvatbaarheid daarvan te ondersoek om interaksionele orientasies ten opsigte van kollektiewe leer deur middel van 'n selfverslaggewende instrument te meet. 'n Meetinstrument gegrond op die teoretiese raamwerk van Argyris en genote is gekonstrueer en aan statistiese ontleding onderwerp. 317 nagraadse studente in die fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aan die Randse Afrikaanse Universiteit het die vraelys voltooi. 'n Faktorontleding het vier tweede-orde faktore opgelewer. Die resultate van die studie blyk statistiese steun aan die aard van die mees algemene interaksionele strategieë, soos beskryf in die literatuur, te lewer. Die implikasies van hierdie bevindinge word bespreek.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 4000Total article views: 2374