Original Research
Demystifying empowerment
Submitted: 24 June 1998 | Published: 24 June 1998
About the author(s)
Q. E. Bekker, Rand Afrikaans University, South AfricaF. Crous, Rand Afrikaans University, South Africa
Full Text:
PDF (8MB)Abstract
Opsomming
Dit blyk dat bemagtiging as konsep so populer en wyd gebruik word dat dit 'n gier geword het. Die konsep word maklik misverstaan en word, in 'n mate, met wantroue en sinisme bejeen. Dit ontbreek dikwels aan duidelikheid oor die rol en bydrae van bemagtiging in organisasics en hoedanig bemagtiging van konsepte soos werknemerbetrokkenheid en -deelname verskil. Die sleuteldimensies, voordele en paradigma van bemagtiging is areas waaroor onduidclikheid bcstaan. Ten einde hierdie probleme te oorkom is daar aan die hand van 'n literatuur- en teorieverkenning gepoog om bemagtiging te definieer, 'n basis vir 'n gesonde bemagtigingsparadigma te bewerkstellig en vcrdcrc teoretiese en empiricsc navorsing te stimuleer.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 4108Total article views: 2835
Crossref Citations
1. The Impact of Employee Empowerment on Employee Satisfaction and Service Quality: Empirical Evidence from Financial Enterprizes in Bangladesh
Minhajul Islam Ukil
Verslas: Teorija ir Praktika vol: 17 issue: 2 first page: 178 year: 2016
doi: 10.3846/btp.2016.651