Original Research
The development of an instrument for measuring organisational inertia
Submitted: 24 June 1998 | Published: 24 June 1998
About the author(s)
C. Kinnear, Rand Afrikaans University, South AfricaG. Roodt, Rand Afrikaans University, South Africa
Full Text:
PDF (5MB)Abstract
Opsomming
Die doel van hierdie studie was tweeledig, naamlik om in die eerste plek, die groot verskeidenheid van oënskynlik ulteenlopende teoretiese perspektiewe van verskillende teoretici rakende organisatoriese traagheid in 'n enkele sambreelmodel te integreer. Tweedens om 'n meetinstrument te ontwikkel wat op die voorgenoemde teoretiese model gebaseer is. Die instrument is deur 617 proefpersone ingevul/ in verskeie bedryfsektore wat tans transformasie ondergaan. Response op 109 items is hierna aan 'n faktorontledmg onderwerp en die twee verkree skale is aan verdere iteratiewe-itemontledings onderwerp. Resultate dui daarop dat organisatoriese traagheid 'n eendimensionele konstruk is. Die implikasies van die bevindinge word verder bespreek.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 5303Total article views: 6263
Crossref Citations
1. Towards a social capital theory of resistance to change
Robert Rugimbana, Noel J. Pearse
Journal of Advances in Management Research vol: 7 issue: 2 first page: 163 year: 2010
doi: 10.1108/09727981011084977