Original Research
Die verband tussen werknemerstatus en werkhoudings in 'n winkelgroep
Submitted: 24 June 1998 | Published: 24 June 1998
About the author(s)
F. G. Prinsloo, Potchefstroomse Universiteit vir CHO, South AfricaA. L. Barnard, Potchefstroomse Universiteit vir CHO, South Africa
Full Text:
PDF (3MB)Abstract
Opsomming
Werknemerstatus het betrekking op die tipe dienskontrak wat tussen 'n werkgewer en werknemer gesluit word. Dit berus op 'n kontinuum wat wissel vanaf 'n permanent-voltvdse aanstelling tot 'n tvdelike aanstelling vir 'n bepaalde taak of tydperk. Meer en meer organisasies handhaaf 'n kleiner kemgroep van permanent-voltydse werknemers/ wat aangevul word met tydelike of deeltydse werknemers. In hierdie navorsing word die werktevredenheid van voltydse en deeltydse werknemers in 'n winkelgroep vergelvk. Die deeltydse groep het beduidend van die voltydse groep verskil ten opsigte van een faset van werktevredenheid, naamlik 'n laer vlak van tevredenheid met toesighouding.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 3699Total article views: 3223