Original Research
Loopbaanankers en werkstevredenheid
Submitted: 25 June 1999 | Published: 25 June 1999
About the author(s)
E. de Kock, Randse Afrikaanse Universiteit, South AfricaJ. M. Schepers, Randse Afrikaanse Universiteit, South Africa
Full Text:
PDF (7MB)Abstract
Opsomming
Die doel van die studie was om vas te stel ofdaar n verband bestaan tussen die mate waarin n persoon se loopbaan ankers bevredig word en sy/haar werkstevredenheid. 'n Sekondêre oogmerk was om te bepaal of bevredigde loopbaanankers toekomstige werkstevredenheid kan voorspel al dan nie. 'n Loopbaanankervraelys, bestaande uit 41 items, is gekonstrueer. Dit is saam met die verkorte weergawe van die Minnesota Werkstevredenheidvraelys op 195 werknemers op Peromnes posvlakke 11 en 13 toegepas. Faktor- en itemondedings is op die items van die Loopbaanankervraelys uitgevoer. Dit is bevind dat daar 'n verband bestaan tussen die mate waarin n persoon se loopbaanankers in 'n bepaalde pos bevredig word, en sy/haar werkstevredenheid.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 3824Total article views: 2337