Original Research
A sample survey of computer-based training with reference to success criteria and remedial procedures
Submitted: 26 June 2000 | Published: 26 June 2000
About the author(s)
D. Mcelligott, University of Stellenbosch, South AfricaR. du Preez, University of Stellenbosch, South Africa
Full Text:
PDF (5MB)Abstract
Opsomming
Die doel van die studie is die ondersock na die huidige status van rekenaar-gesteunde-opleiding aan een van die vooraanstaande Lewensversekeringsinstansies in Suid-Afrika. Die studie sluit die ontwikkeling van 'n generiese teoretiese taksonomie vir suksesvolle rekenaar-gesteunde-opleiding in, ten einde teoretiese makro en mikro sukseskriteria van rekenaar-gesteunde-opleiding daar te stel. Kemverskille tussen die ideaal en rekenaar-gesteunde opleiding in die praktyk word geidentifiseer. Resultate toon dat rekenaar-gesteunde-opleiding by die betrokke instansie grootliks aan die meeste mikro en makro sukseskriteria voldoen.'n Aantal tekortkominge word gei'dentifiseer. Verskeie aanbevelings ten opsigte van regstellende prosedures word gemaak. Die implementering van die teoretiese taksonomie en regstellende prosedures in organisasies wat tans van rekenaar-gesteunde-opleiding opieiding gebruik maak, kan lei tot 'n meer effektiewe en doeltreffende rekenaar-gesteunde-opleidings program.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 3972Total article views: 6124