Original Research
An evaluation of the facilitators of trustworthiness
Submitted: 23 October 2002 | Published: 24 October 2002
About the author(s)
Neville Bews,Nico Martins,
Full Text:
PDF (1MB)Abstract
Opsomming
Onlangse veranderinge in die aard van werk wat voortspruit uit die opkomende nywerheidwese, het ‘n multidissiplinêre belangstelling in vertroue tot gevolg gehad. In die lig hiervan is die kwessie van ’n interdissiplinêre vertroue as model vir vertroue ondersoek. Die geldigheid, as oogmerk van hierdie model ten opsigte van die voorgenome aanbieders van vertrouenswaardighed, is aan ‘n proefondervindinglike toets onderwerp in ‘n Suid-Afrikaanse finansiële instelling. Die uitslae van hierdie toets word vergelyk met die resultate van ‘n soortgelyke onlangse studie wat ook in Suid-Afrikaanse verband onderneem is.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 3727Total article views: 5531