Original Research
Consumers' perceptions of personal decision-making: Its relation to cognitive dissonance
Submitted: 26 June 2000 | Published: 26 June 2000
About the author(s)
S. Brijball, University of Durban-Westville, South AfricaFull Text:
PDF (5MB)Abstract
Opsomming
In hierdie studie word verbruikers se waameming van hulle eie besluitnemingsvermoe en proses geevalueer. Die empiriese ontleding is uitgevoer op n steekproefvan 200 eienaars van nuwe voertuie. Dit blyk uit die resultate, dat die meerderheid verbruikers vertroue gehad het in hulle besluitnemingsproses, dat hulle besluite korrek was en dat hulle n lonende transaksie beklink het. Die meerderheid het aangedui dat hulle nie beihvloed is deur eksteme invloede nie en dat hulle nie anstig was tydens die besluitnemingsproses nie, alhoewel n betekenisvolle persentasie van verbruikers wel hierdie invloede en angstigheid gedurende die aankoop ervaar het.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 3715Total article views: 3613