Original Research
Post-purchase advertisement readership behaviour and repeat purchase intentions of motor vehicle consumers
Submitted: 26 June 2000 | Published: 26 June 2000
About the author(s)
S. Brijball, University of Durban-Westville, South AfricaFull Text:
PDF (4MB)Abstract
Opsomming
Hierdie studie evalueer die reaksie van verbruikers op advertensies nadat hulle n voertuig aangekoop het. Die doel was om vas te stel in watter n mate verbruikers selektiefis met advertensies en watter effek voertuig-eienskappe en dissonansie op die moontlikheid het om weer dieselfde voertuig te koop. Die empiriese anahse is mtgevoer op n steekproefvan 200 eicnaars van nuwe voertuie. Uit die resultate blyk dit dat die meerderheid van verbruikers me advertensies selektief lees nan aankoop me.Verder blyk dit dat die eienskappe vann motorvoertmg fabnkaat, model handelaar, maand van aankoop/tydsverloop na aankoop) nie n verbruiker beinvloed om dieselfde voertuig weer te koop nie. Gerapporteerde dissonansie en die omvang van kognitiewe dissonansie na n aankoop, blyk tog 'n betekenisvolle impak te he.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 5733Total article views: 3733