Original Research
An organisational culture model to promote creativity and innovation
Submitted: 23 October 2002 | Published: 24 October 2002
About the author(s)
Ellen Martins,Nico Martins,
Full Text:
PDF (130KB)Abstract
Opsomming
Die doel van die studie was om te bepaal watter tipe organisasiekultuur kreatiwiteit en innovasie in ‘n organisasie sal stimuleer. ‘n Nuwe model is ontwikkel en met die teoretiese model vergelyk. Ooreenkomste, verskille en nuwe perspektiewe het aan die lig gekom. Die faktore vertrouensverhouding, werkomgewing, bestuursondersteuning en kliëntegeoriënteerdheid op ‘n operasionele vlak was klemverskuiwings in die nuwe model. Spesifiek die vertrouensverhouding het daarop gedui dat vertroue manifesteer in openlikheid en opregtheid. Vertroue beïnvloed beide werknemers se steun vir verandering en die waarskynlikheid van suksesvolle verandering, wat die mate waarin kreatiwiteit en innovasie gestimuleer en bevorder word, sal beïnvloed.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 8995Total article views: 59532
Crossref Citations
1. Organizational and team culture as antecedents of protection motivation among IT employees
Shwadhin Sharma, Eduardo Aparicio
Computers & Security vol: 120 first page: 102774 year: 2022
doi: 10.1016/j.cose.2022.102774