Original Research
Contemporary organisational change and the importance of trust
Submitted: 23 October 2002 | Published: 24 October 2002
About the author(s)
Neville Bews,Deon Rossouw,
Full Text:
PDF (343KB)Abstract
Opsomming
Sosiale verandering oor die afgelope twee decades het teen so ‘n tempo plaasgeving dat sommige beweer dat ‘n nuwe era aangebreek het. Met die oog op hierdie spesiale uitgawe van die South African Journal of Industrial Psychology/ Suid Afrikaanse Tydskrif vir Bedryfsielkunde verken hierdie artikel sommige van die veranderinge soos wat dit veral op twee fronte ontvou het. Eerstens word gekyk na die omvang van die transformasie van werk. Tweedens word die wyse waarop werkers op hierdie transformasie reageer, ondersoek. Hierdie veranderinge word daarna in verband gebring met die verskynsel van vertroue in organisasies asook met die belangrikheid van sodanige vertroue in die huidige tydsgewrig.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 4496Total article views: 7910
Crossref Citations
1. The relationship between organisational trust and quality of work life
Yolandi Van der Berg, Nico Martins
SA Journal of Human Resource Management vol: 11 issue: 1 year: 2013
doi: 10.4102/sajhrm.v11i1.392