Original Research
The impact of organisational restructuring on perceptions of trustworthiness
Submitted: 24 October 2002 | Published: 24 October 2002
About the author(s)
Neville Bews,Tina Uys,
Full Text:
PDF (187KB)Abstract
Opsomming
Die geleentheid het onlangs ontstaan om die effek van hierdie veranderinge op die vertrouensverhouding tussen werknemers en diegene aan wie hulle rapporteer binne ‘n Suid-Afrikaanse organisasie wat tans drastiese strukturele veranderinge ondergaan, te beoordeel. Hierdie artikel fokus op twee studies. Die eerste een is onderneem net voor die aankondiging van die herstruktureringsprogram. Ongeveer 13 maande na die herstrukturering aangekondig is en tien maande na dit ‘n aanvang geneem het, is ‘n soortgelyke studie oor die vertrouensverhouding onderneem. In hierdie artikel word die belangrikste bevindings van die twee studies met betrekking tot die vertrouensverhouding vergelyk en die resultate bespreek.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 3885Total article views: 15251
Crossref Citations
1. Organisational justice, trust and the management of change
Mark N. K. Saunders, Adrian Thornhill
Personnel Review vol: 32 issue: 3 first page: 360 year: 2003
doi: 10.1108/00483480310467660