Original Research
Determining differential item functioning and its effect on the test scores of selected pib indexes, using item response theory techniques
Submitted: 05 December 2001 | Published: 08 December 2001
About the author(s)
Pieter Schaap, University of PretoriaFull Text:
PDF (1MB)Abstract
Opsomming
Die doel van hierdie artikel is om die resultate van n ondersoek na die item- en toetseienskappe van twee PIB (Potential Index Batteries) toetse in terme van itemsydigheid en die invloed wat dit op die toetstellings van rassegroepe het, weer te gee. Die Potential Index Batteries (PIB) se Engelse Woordeskat (Index 12) en Spellingtoetse (Index 22) is ten opsigte van blanke, swart en gekleurde Suid-Afrikaners ontleed. Itemresponsteorie (IRT) is gebruik om items te identifiseer wat as sydig (DIP) vir die onderskeie rassegroepe beskou kan word.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 3839Total article views: 3643